Noag in die Ark
Moses in die mandjie
Jona en die Walvis
Elke digitale storie word voorgelees deur Ouma, sodat kinders kan luister en saam lees.
Gratis Inkleur‑ & Aktiwiteitsboekie (PDF) — perfek vir leer, speel en kreatiewe pret.
Ouma is working on three brand‑new Bible stories for children:
Noah in the Ark
Moses in the Basket
Jonah and the Whale
Each digital story will be, read aloud by Ouma, so children can listen and read along.
Zero - Hero in 40 Days /40 Dae
Ontsluit jou potensiaal. Leer die presiese vaardighede wat my gehelp het om van 'zero tegniese kennis' na 'n volwaardige aanlyn winkel te beweeg. Geen ondervinding, geen groot "following" nie – net jou selfoon en die wil om jou lewe te verander. Bou 'n finansiële toekoms sonder bekommernis. In hierdie kursus leer jy stap-vir-stap.
Unlock your potential. Learn the exact skills that helped me move from 'zero technical knowledge' to a fully-fledged online store. No experience, no big following needed – just your phone and the will to change your life. Build a financial future without worry. In this course, you will learn step-by-step.
Arts & Crafts
Disney-Magie vir Besige Handjies
Hou klein handjies gelukkig en gefokus met ons gewilde Disney-karakter diamantkuns (Diamond Art)! Dit is die perfekte manier om kinders se kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel terwyl hulle hul gunsteling-karakters soos Lilo & Stitch lewendig maak met blink klein steentjies.
Pure pret vir die besige bytjies—en die ideale kans vir mamma om haar koppie tee in vrede te geniet!
Keep little hands happily occupied and deeply focused with our popular Disney-themed Diamond Art! This engaging activity is a wonderful way for kids to expand their imagination while bringing beloved characters like Lilo & Stitch to life, one sparkling diamond at a time.
Absolute joy for the kids, and the perfect opportunity for mom to catch a well-deserved break!
Afrika deur my Lens: Wildlewe-Fotografie
Hou hierdie spasie dop! Van die magtige naggidse van die Krugerwildtuin tot die rou krag van bakleiende buffels – ek het duisende weglê-oomblikke van ons pragtige vasteland op kamera vasgevang. Binnekort stel ek my eksklusiewe wildlewe-fotografieversameling hier vry. Jy sal hierdie hoë-kwaliteit digitale foto's direk kan aflaai om self op doek (canvas) of fotopapier te laat druk vir jou huis of kantoor.
Africa Through My Lens: Wildlife Photography
Watch this space! From the majestic predators of the Kruger National Park to the raw power of fighting buffaloes – I have captured thousands of breathtaking moments across the African continent. Soon, I will be launching my exclusive digital wildlife photography collection right here. You will be able to download these high-resolution images to print on canvas or premium photo paper for your home or office.
Handgemaakte Kersfees Ornamente
Bring die warmte en nostalgie van 'n egte, handgemaakte Kersfees in jou huis. Elkeen van hierdie 300 eksklusiewe Kersmotiewe—van fyn engetjies en vrolike Kersvaders tot snoesige huisies en boompies—is met die hand gehekel, gevul met liefde en gemaak om vir geslagte lank aan jou Kersboom te skitter. Perfek vir jou eie boom, of as 'n unieke, luukse geskenk vir iemand spesiaal.
Handmade Christmas Ornaments
Bring the warmth and nostalgia of a truly handmade Christmas into your home. Each of these 300 exclusive Christmas motifs—from delicate angels and joyful Santas to cozy little houses and trees—is lovingly crocheted by hand, crafted to heirloom quality to pass down for generations. A beautiful luxury accent for your tree, or the perfect unique gift.