“Ek het die Afrikaanse Flossie(Digitaal)‑story saam met die drukbare inkleur en aktiwiteits boekie gekoop, en my kind is mal daaroor. Die storie is warm en die aktiwiteite hou haar besig vir ure. Jy voel letterlik Ouma se hart in elke bladsy."Dankie vir die mooi geskenk ouma!
“As a stay‑at‑home dad, I’m always looking for gentle, creative stories for my kids. The English book and printable activity sheets were perfect. My children loved the colours, the kindness in the story, and the fun activities. It’s become part of our evening routine.”
Sophia L
“Die Afrikaanse boekie en die aktiwiteits boekie is pure nostalgia. Ek gebruik dit vir my jonger nefies en hulle geniet dit vreeslik. Die digitale download was maklik en die kwaliteit is pragtig.”