Zero‑to‑Hero in 40 Days
My "Zero to Hero" Reis in 40 Dae! 🌸
As 'n voormalige skooljuffrou en ouma het ek besluit om nie my sente om te draai nie, maar om te leer hoe die digitale wêreld regtig werk. Sonder enige vroeëre tegniese kennis het ek hierdie hele aanlyn winkel en digitale besigheid in net 40 dae van nul af self gebou! Kliek op die video hieronder om te sien presies hoe ek dit gedoen het, en hoe die regte opleiding jou kan bemagtig om vandag dieselfde te doen.
My "Zero to Hero" 40-Day Journey! 🌸
As a former school teacher and grandmother, I decided to stop pinching pennies and start mastering the digital world. With absolutely zero tech experience, I built this entire online store and digital business from scratch in just 40 days! Click the video below to see exactly how I did it, and how the right step-by-step training can empower you to do the exact same today.
Stap-vir-Stap Opleidingsprogramme: Toegang tot volledige, praktiese e-learning modules wat jou wys hoe om jou eie Webverf vir jou eie handelsmerk te bou, en produkte suksesvol te bemark. Jy koop nie 'n skema nie—jy belê in praktiese sakekennis.
English: Step-by-Step Training Programs: Get access to complete, practical e-learning modules that teach you how build a Website and to set up an online store, build your private brand, and market products successfully. You are not buying a scheme—you are investing in real business education.
Oktober/ October Special
Ek weet presies hoe dit voel om vol selfvertroue te wil begin, maar vas te val voor die tegniese dinge soos webwerf-koste en domeine. Oor die volgende 20 dae neem ek daardie tegniese hoofpyn heeltemal vir jou weg!
As jy vandag jou eie aanlyn inkomste-reis saam met my begin, betaal ek jou fooie vir 'n volle jaar:
Kies die $600 Pakket: Ek betaal jou platform- en webwerf-fooi vir 'n hele jaar!
Kies die $900 of $1400 Pakket: Ek betaal jou Webwerf-fooi EN jou GoDaddy Domain & E-pos fooi vir 'n hele jaar!
🎁 JOU BONUS: Jy kry 'n pragtige, gratis geskenk handgekies uit Ouma se eie juwelierswinkel in die pos!
⚠️ Let wel: Hierdie spesiale aanbod is streng beperk tot die eerste 20 kliënte wat hul eie 40-dae suksesstorie wil begin.
Luister-en-lees-stories
Stories vir jong harte, vertel met liefde deur Ouma Karin.
Digitale stories in Afrikaans & Engels
Met drukbare inkleur- en aktiwiteitsboekies vir kinders.
Available in English too — same magic, same smiles.
Gewilde Bybelverhale vertel deur Ouma Karin
Kinders volg die woorde terwyl Ouma die storie rustig lees — warm, eenvoudig en kindervriendelik.
Hierdie Bybelstories is beskikbaar in Afrikaans en Engels, perfek vir slaaptyd, Sondagoggend of stilte tyd saam met jou kind.
Bonus: Aktiwiteits en Inkleurboek Pdf.
Klein studs en silwer oorbelle vir elke styl. Small studs and sterling silver earrings for every style.
Sag, elegant en perfek vir daaglikse dra. Soft, elegant bracelets for everyday wear.
Silwer hangertjies vir elke smaak. Silver chains/ pendants for every occasion.
Ouma het ’n groot verskeidenheid sterling juwele wat weekliks aanvul. Kom kyk gereeld — nuwe bederfies word elke week bygevoeg.
Ouma has a treasure trove of sterling silver pieces slowly making their way into the shop. Check back often — new treats are added every week.